From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Knoxville | |
|
|
|
| Bynaam: The Marble City | |
| Land | |
|---|---|
| Staat | Tennessee |
| Distrik | Knox |
| Stigting | 1786 |
| Regering | |
| - Burgemeester | Madeline Rogero |
| Oppervlakte | |
| - Totaal | 254,0 km² (98,1 myl²) |
| Bevolking (2007) | |
| - Totaal | 183 546 |
| - Digtheid | 724,6/km² (1 876,7/myl²) |
| Areakode(s) | 865 |
| Webwerf: www.cityofknoxville.org | |
Knoxville is die derde grootse stad in die Amerikaanse deelstaat van Tennessee, en het 'n bevolking van 183 546 in 2007 gehad.
Knoxville lê in die ooste van Tennessee, en ook in die ooste van die VSA.