From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Deelstaat | |
| Koördinate | 50°21′N 7°36′O / 50.350°N 7.600°O |
| Stigting | 13/12 v.C. Confluentes |
| Stadstatus | 1204 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 105,02 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 65 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (31 Desember 2011) | 106 677[1] |
| - Bevolkingsdigtheid | 1 016/vk km |
| Tydsone | UTC +1 (MET) |
| - Somertyd | UTC +2 (MEST) |
| Burgemeester | Joachim Hofmann -Göttig (SPD) |
| Amptelike webwerf | koblenz.de |

Koblenz (Frans: Coblence) is 'n stad aan die oewer van die Ryn, in westelike Duitsland, met 'n bevolking van 106 677 (2011) en 'n oppervlakte van 105,02 km². Die stad is ná Mainz en Ludwigshafen am Rhein die derde grootste stad van die deelstaat Rynland-Palts en bekend vir die Deutsche Eck aan die monding van die Moesel in die Ryn.
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Koblenz. |