From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Kramberg | |
|---|---|
| Ligging | Suidwes van Aliwal-Noord Oos-Kaap, Suid-Afrika |
| Hoogte | 1 426 meter bo seevlak |
| Reeks | Stormberg |
| Koördinate | 30°43′53″S 26°31′29″O / 30.73147°S 26.52459°O |
| Bergtipe | Bosveldstollingskompleks en sandsteen |
| Rotsouderdom | Neoargeaans tot vroeg-Paleoproterosoïes |
Die Kramberg is 'n bergreeks geleë in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika, dit is 'n noordelike uitbreiding van die Stormberg en 'n verlenging van die groter Drakensbergreeks.
Dit vorm deel van die Stormberggebied wat dorpe soos Aliwal-Noord, Jamestown en Burgersdorp insluit.