Labeo | |
---|---|
Labeo calbasu | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Labeo Cuvier, 1817
|
Spesies | |
Sien teks. |
Labeo (Moddervisse) is 'n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Hierdie genus is groot met 80 spesies wat in Afrika voorkom. Die genus kom ook in Asië voor. Die visse is spesialis vreters van alge en detritus. Die meeste spesies van die genus word langer as 150 mm, weeg 1.8 tot 2.2 kg (5 pond)[1] en is sterk swemmers. Hulle migreer ook stroom-op om te broei.
Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:
Wikimedia Commons bevat media in verband met Labeo. |