From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Lance Henriksen | |
| Geboortenaam | Lance James Henriksen |
|---|---|
| Geboorte | 5 Mei 1940 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 4 |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Lance Henriksen (gebore 5 Mei 1940) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Terminator (1984), Aliens (1986), Hard Target (1993), en AVP: Alien vs. Predator (2004).