Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Larry David

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Larry David
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
David op 16 Desember 2009

Geboortenaam Lawrence Gene David
Alias Lawrence Gene David
Geboorte 2 Julie 1947
Brooklyn, New York
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Beroep(e) Komediant, akteur, vervaardiger, draaiboekskrywer
Aktiewe jare 1980–
Toekennings Oscar
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lawrence Gene "Larry" David (gebore 2 Julie 1947) is 'n Amerikaanse komediant en akteur van Joodse afkoms. Hy was die mede-skepper van die gewilde TV-reeks Seinfeld (saam met Jerry Seinfeld).

Larry David was aanvanklik 'n solo-komediant, maar begin later met die skryf van draaiboeke en die vervaardiging van die TV-reeks Seinfeld. Daarna het hy die ewe suksesvolle reeks, Curb Your Enthusiasm saam met Jeff Garlin vervaardig, waarin hy as 'n karikatuur van homself speel.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Larry_David
3 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF