From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Laura Marano | |
| Geboortenaam | Laura Marie Marano |
|---|---|
| Geboorte | 29 November 1995 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 2003–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Laura Marano (gebore 29 November 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alvin and the Chipmunks: The Road Chip (2015), Lady Bird (2017), en The War with Grandpa (2018), en in die televisiereeks Austin & Ally (2011).