Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lijiang 丽江 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Lijiang. | |
Koördinate: 26°53′00″N 100°14′00″O / 26.88333°N 100.23333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Yunnan |
Oppervlak | |
• Stad | 21 219 km2 (8 193 vk. myl) |
• Stedelik | 1 127 km2 (435 vk. myl) |
Hoogte | 2 400 m (7 900 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 1 244 769 |
• Digtheid | 59/km2 (150/vk. myl) |
• Stedelik | 155 540 |
• Stedelike digtheid | 140/km2 (360/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 674100 |
Skakelkodes | 0888 |
Webwerf | lijiang.gov.cn |
Lijiang (Chinees: 丽江) is 'n stad in die Chinese provinsie Yunnan met 'n bevolking van 1 244 769 in 2010. Die stad is in die suidweste van China, wes van die grens met Mianmar geleë. Lijiang is aan die suidoostelike einde van die Himalaja en aan die Jinsjarivier geleë.