Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Lip

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


Menslike lippe.

Die lippe (Latyn: labia oris) is die gevoelige en donker gekleurde buitenste dele van die mond.

Daar is 'n onderlip (gewoonlik groter) en 'n kleiner bolip. Lippe help met spraak, eet en aanraking. Lippe wys ook emosie.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Lip
8 views | Status: cached on April 08 2025 22:21:01
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF