From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Louise Mieritz | |
| Geboorte | 30 April 1971 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Deens |
| Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en komponis |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Louise Mieritz (gebore 30 April 1971) is 'n Deense aktrise, skryfster, en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Idioterne (1998) en Ditte & Louise (2018), en in die televisiereekse Lykke (2011) en Ditte & Louise (2015).