Luitgard van Vermandois | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | omstreeks 914 |
Sterf | 9 Februarie 978 |
Luitgard van Vermandois (omstreeks 914 – 9 Februarie 978) was die dogter van Herbert II van Vermandois en Adelheid van Boergondië.[1] Via haar vader was sy 'n afstammeling van Karel die Grote. Sy was aanvanklik getroud met Willem I van Normandië. Na sy dood in 942 tree sy een jaar later met Theobald I van Blois in die huwelik.
Saam met Theobald I het sy vier kinders gehad: