From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Lyndsy Fonseca | |
| Geboortenaam | Lyndsy Marie Fonseca |
|---|---|
| Geboorte | 7 Januarie 1987 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 1 |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 2000–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Lyndsy Fonseca (gebore 7 Januarie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ward (2010), Kick-Ass (2010), Hot Tub Time Machine (2010), en Kick-Ass 2 (2013).