From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Lynn Cohen | |
| Geboortenaam | Lynn Harriette Kay |
|---|---|
| Geboorte | 10 Augustus 1933 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Lynn Cohen (gebore 10 Augustus 1933) is 'n Amerikaanse aktrise van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Munich (2005), Eagle Eye (2008), The Hunger Games: Catching Fire (2013), en The Cobbler (2014).