From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Die volgende is 'n lys van stadions in Suid-Afrika volgens kapasiteit.
Die volgende stadions bestaan nie meer nie, is vervalle of word nie meer gebruik nie:
| Stadion | Kapasiteit | Stad | Tuisveld |
|---|---|---|---|
| Bereapark | 16 000 | Pretoria | Voorheen Noordoos-Transvaal |
| Boet Erasmus-stadion | 33 852 | Port Elizabeth | Voorheen Oostelike Provinsie; Bay United F.C. |