From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Tipe webwerf | Wiki |
|---|---|
| Beskikbaar in | Macedonies |
| Eienaars | Wikimedia Stigting |
| URL | mk.wikipedia.org |
| Registrasie | Opsioneel |
| Huidige status | Aktief |
Die Macedoniese Wikipedia is die Macedoniese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 154 400 artikels, en is die 64ste grootste Wikipedia.