Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Mads Keiser

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Mads Keiser
Geboorte 2 April 1960 (1960-04-02) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mads Keiser (gebore 2 April 1960) is 'n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Elsker elsker ikke... (1995) en Drabet (2005), en in die televisiereekse Gøngehøvdingen (1992) en Forbrydelsen (2007).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1995: Elsker elsker ikke...
  • 2005: Drabet

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1992: Gøngehøvdingen
  • 1996: Tæl til 3
  • 2003: The Parliament
  • 2007: Forbrydelsen
  • 2011: De bedste grin

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 1996: Plat show

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Mads_Keiser
3 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF