From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Mads Ousdal | |
| Geboorte | 8 Desember 1970 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Noors |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Mads Ousdal (gebore 8 Desember 1970) is 'n Noorse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bryllupet (2000), Norwegian Ninja (2010), en Jackpot (2011), en in die televisiereeks Kodenavn Hunter 2 (2008).