From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Madurai மதுரை | |
|---|---|
Stad | |
| Byname: Athene van die ooste | |
| Koördinate: 09°55′00″N 78°07′00″O / 9.91667°N 78.11667°O | |
| Land | |
| Deelstaat | Tamil Nadu |
| Distrik | Madurai |
| Regering | |
| • Burgemeester | V.V. Rajan Chellappa |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 248 km2 (96 vk. myl) |
| Hoogte | 101 m (331 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 1 230 015 |
| • Digtheid | 5 000/km2 (13 000/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
| Poskode | 625 0xx |
| Skakelkodes | 452 |
| Webwerf | maduraicorporation.in |
Madurai (Tamil: மதுரை Maturai [ˈmaðɯrɛi̯]; tot 1949 Madura) is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Tamil Nadu ná die hoofstad, Chennai, en Coimbatore, met 'n bevolking van 1 230 015 in 2011. Die stad is een van die oudste stede van Suid-Asië en is bekend as Athene van die ooste. Madurai is geleë aan die Vaigairivier. Die Minakshi-tempel is die belangrikste aantreklikheid.