Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Manie Bodenstein

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Manie Bodenstein
Gebore15 Julie 1928
Johannesburg, Suid-Afrika
Sterf17 Oktober 2013
GenresBoeremusiek
Beroep(e)Musikant
Instrumentekonsertina, mondfluitjie,
Jare aktief~1947 - nou

Oom Manie Bodenstein (15 Julie 192817 Oktober 2013) is 'n bekende Suid-Afrikaanse konsertinaspeler. Hy het van vroeg af in musiek belanggestel en op 8-jarige ouderdom reeds begin mondfluitjie speel. Sy eerste album is in 1947 opgeneem.

Diskografie

[wysig | wysig bron]

Van Manie se albums sluit in:

  • Deur Die Jare 1947 - 1996
  • Twintig Van Die Beste
  • Boeremusiek Treffers
  • Boerekos - Lekker Kuier Boeremusiek
  • Boerekos Vol.2 - Lekker Kuier Boeremusiek
  • Boeremusiek Vang Spoed
  • RSG se Gewildste
  • So Ry Die Boere (saam met Blackie Swart)

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Manie_Bodenstein
1 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF