Marcello Mastroianni | |
Mastroianni in 8½, 1963
| |
Geboorte | 28 September 1924[1] |
---|---|
Sterfte | 19 Desember 1996[1] Parys[2] |
Nasionaliteit | Italië |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Marcello Vincenzo Domenico Mastroianni (Italiaanse uitspraak: [marˈtʃɛllo mastroˈjanni]; 28 September 1924 – 19 Desember 1996) was 'n Italiaanse akteur, beskou as sy land se grootste filmster van alle tye. Sy films sluit in: La Dolce Vita; 8½; La Notte; Divorce Italian Style; Yesterday, Today and Tomorrow; Marriage Italian Style; The 10th Victim; A Special Day; City of Women; Henry IV; Dark Eyes en Everybody's Fine.
Hy het hierdie toekennings ontvang (onder andere):