From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Margaret Irving | |
| Geboorte | 18 Januarie 1898 |
|---|---|
| Sterfte | 5 Maart 1988 (op 90) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Margaret Irving (18 Januarie 1898 – 5 Maart 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Radio-Mania (1922), Animal Crackers (1930), en San Francisco (1936), en in die televisiereeks The People's Choice (1955).