From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Margaux Hemingway | |
| Geboortenaam | Margot Louise Hemingway |
|---|---|
| Geboorte | 16 Februarie 1954 |
| Sterfte | 1 Julie 1996 (op 42) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Margaux Hemingway (16 Februarie 1954 – 1 Julie 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lipstick (1976), Killer Fish (1979), Inner Sanctum (1991), en Inner Sanctum II (1994).