From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Mark Scott | |
| Geboorte | 21 Februarie 1915 |
|---|---|
| Sterfte | 13 Julie 1960 (op 45) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Mark Scott (21 Februarie 1915 – 13 Julie 1960) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Killers from Space (1954), Hell's Horizon (1955), en -30- (1959), en in die televisiereeks Celebrity Playhouse (1955).