From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Marken | |
|---|---|
Die NG Kerk in Marken | |
| Koördinate: 23°35′25.4″S 28°23′6.4″O / 23.590389°S 28.385111°O | |
| Land | |
| Provinsie | Limpopo |
| Distrik | Waterberg |
| Munisipaliteit | Mogalakwena |
| Regering | |
| • Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Marken is 'n landelike nedersetting in die Limpopoprovinsie in die noorde van Suid-Afrika. Die dorpie lê oos van Lephalale.
Die R561-streeksroete verbind Marken met die Zanzibar-grenspos op die grens met Botswana.