Maun | |
---|---|
Lugfoto van Maun, 2007. | |
Koördinate: 19°59′0″S 23°25′0″O / 19.98333°S 23.41667°O | |
Land | Botswana |
Distrik | Noord-Wes |
Bevolking | |
• Totaal | 49 948 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Maun is die 5de grootste stad in Botswana. Die stad is ook die hoofstad en grootste stad van die Noord-Wes distrik. Maun word gesien as die toerisme hoofstad van Botswana en die Maun Internasionale Lughawe is nabygeleë.