From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Mazda3 Sports-Line 2.2 SkyActiv-D (Europa) | |
| Oorsig | |
|---|---|
| Vervaardiger | Mazda |
| Ook genoem | Mazda Axela (Japan) |
| Produksie | 2003[1]–tans |
| Montering | Hofu, Japan Bogotá, Colombia Tehran, Iran[2] Taoyuan, Taiwan |
| Bakwerk en onderstel | |
| Klas | kompakte motor |
| Bakstyl | 5-deur luikrug/stasiewa 4-deursedan |
| Uitleg | dwarsgemonteerde voorenjin, voorwieldryf voorenjin, vierwieldryf[3] |
| Plek in geskiedenis | |
| Voorganger | Mazda Familia/323/Protegé |
Die Mazda3 of Mazda 3 (bekend as die Mazda Axela in Japan) is 'n kompakte motorvoertuig in Japan en elders vervaardig deur die Mazda Motorkorporasie.