From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Subklas van | middel |
|---|---|
| Onderdeel van | kommunikasie |
| Bestudeer deur | media geskiedenis, interaction science |
| Geskiedenis van die onderwerp | media geskiedenis |
| Gebruik deur | massamedia, uitruil van inligting |
| Ekwivalente eienskap | http://purl.org/dc/terms/medium |
Media is die kollektiewe kommunikasieuitlatings of gereedskap wat gebruik word om inligting of data te stoor of uitsaai.[1][2] Dit is of geassosieer met kommunikasie media, of met gespesialiseerde massamedia kommunikasie besighede soos drukmedia, die pers, Fotografie, advertering, film, uitsaaiing (radio en televisie),en drukkerswese.[3]
Die term "medium" (die enkelvorm van "media") word gedefinieer as "een van die metode of kanale van algemene kommunikasie in die samelewing, soos koerante, radio, televisie, ens."[4]