From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Michael Marisi Ornstein | |
| Geboorte | 1963 (61–62 jaar oud) |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 2 |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Michael Marisi Ornstein (* 1963) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Homicide: Life on the Street (1993), Third Watch (1999), Sons of Anarchy (2008), en Mob City (2013).