From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Michael Martin Harvey | |
| Geboortenaam | John Selwyn Elton Martin Harvey |
|---|---|
| Geboorte | 18 April 1897 |
| Sterfte | 30 Junie 1976 (op 79) |
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Michael Martin Harvey (18 April 1897 – 30 Junie 1976) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mutiny on the Elsinore (1937) en The Case of Charles Peace (1949).