From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Michelle Clunie | |
| Geboortenaam | Michelle Renee Clunie |
|---|---|
| Geboorte | 07 November 1969 Portland, Oregon, Verenigde State |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 1 |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1992–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Michelle Clunie (gebore 7 November 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jason Goes to Hell: The Final Friday (1993), The Usual Suspects (1995), en Solar Flare (2008), en in die televisiereeks Queer as Folk (2000).