From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Michelle Trachtenberg | |
| Geboortenaam | Michelle Christine Trachtenberg |
|---|---|
| Geboorte | 11 Oktober 1985 Manhattan, New York, New York, Verenigde State |
| Sterfte | 26 Februarie 2025 (op 39) Manhattan, New York, NY, Verenigde State |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
| Aktiewe jare | 1990-2025 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Michelle Trachtenberg (11 Oktober 1985 – 26 Februarie 2025) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Inspector Gadget (1999), EuroTrip (2004), en 17 Again (2009), en in die televisiereeks Buffy the Vampire Slayer (1996).