From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Miljoen is 'n hooftelwoord wat in Afrikaans gebruik word vir 1 000 000 (106). 'n Miljoen rand is byvoorbeeld R 1 000 000,00. Hierdie natuurlike getal volg op 999 999 en word deur 1 000 001 gevolg.
Die getal het die volgende elementêre eienskappe:
| Wikimedia Commons bevat media in verband met 1000000 (number)1000181220008. |
Wikimedia Commons bevat media in verband met 1000000 0944231804[1]
| Sien miljoen in Wiktionary, die vrye woordeboek. |