From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Moepel | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Asterids |
| Orde: | Ericales |
| Familie: | Sapotaceae |
| Genus: | Mimusops |
| Spesie: | M. zeyheri
|
| Binomiale naam | |
| Mimusops zeyheri | |
| Sinonieme | |
Die Moepel (Mimusops zeyheri) is 'n inheemse Suid-Afrikaanse boom wat gewoonlik op bergagtige streke voorkom. Dit word aangetref in die warmer areas met somerreënvalseisoene, soos die bosveldbioom.