From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| |||
| Provinsie | Limpopo | ||
| Distriksmunisipaliteit | Waterberg | ||
| Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
| Munisipale kode | LIM367 | ||
| Burgemeester | Andrina Matsemela | ||
| Hoofstad | Mokopane (Potgietersrus) | ||
| Grootste tale | Noord-Sotho, Tsonga, Ndebele, Afrikaans | ||
| Area | 6 166 km² | ||
| Bevolking | 307 682 (2011) | ||
Die Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Waterberg-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.