From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Moraea angulata | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Divisie: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | |
| Tribus: | |
| Genus: | |
| Spesie: | M. angulata
|
| Binomiale naam | |
| Moraea angulata Goldblatt, (1998)
| |
| Sinonieme | |
| |
Moraea angulata is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en renosterveld is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Malmesbury tot by Gordonsbaai voor. Dit het 90% van sy habitat die afgelope 20 jaar verloor. Die bestaande vier subpopulasies word bedreig deur indringerplante en nie-stanhoudende waterlande wat drooggelĂȘ word.