From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Moraea barnardiella | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Divisie: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | |
| Tribus: | |
| Genus: | |
| Spesie: | M. barnardiella
|
| Binomiale naam | |
| Moraea barnardiella Goldblatt, (1998)
| |
| Sinonieme | |
| |
Moraea barnardiella is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Villiersdorp tot by Caledon voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 373 km² en kom op vier plekke voor. Dit het habitat afgestaan aan gewasverbouing, stedelike ontwikkeling, indringerplante en instandhouding aan die paaie. Die totale bevolking word op minder as 1 000 plante geskat.