From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Moraea fuscomontana | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eensaadlobbiges |
| Orde: | Asparagales |
| Familie: | Iridaceae |
| Genus: | Moraea |
| Spesie: | M. fuscomontana
|
| Binomiale naam | |
| Moraea fuscomontana | |
| Sinonieme | |
| |
Moraea fuscomontana is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Swartruggensberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km² en daar is vier subpopulasies. Die plant word as seldsaam beskou.