Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Moraea galaxia

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Moraea galaxia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
M. galaxia
Binomiale naam
Moraea galaxia
(L.f.) Goldblatt & J.C.Manning., (2000)
Sinonieme
  • Galaxia multiflora Spreng.
  • Galaxia ovata Thunb.
  • Ixia galaxia L.f.
  • Moraea ovalifolia Goldblatt

Moraea galaxia is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die Sederberg tot by Bredasdorp voor. Die plant blom van Julie tot September en word 2-4 cm groot. Die plant se heldergeel blomme is net van van ±10:30 tot 16:00 oop. In Engels staan die blom bekend as clockflower.

Bronne[wysig | wysig bron]


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Moraea_galaxia
4 views | Status: cached on August 09 2023 02:04:52
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF