Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Moraea hiemalis

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Moraea hiemalis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
M. hiemalis
Binomiale naam
Moraea hiemalis
Goldblatt, (1973)

Moraea hiemalis is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en kom in die KwaZulu-Natal Middeland tussen Pietermaritzburg, Richmond en Kamberg in die graslande voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 4 996 km² en het meer as 50% van sy habitat verloor aan die aanplant van plantasies en landbou aktiwiteite. Ontwikkeling in die formele sowel as informele sektors by Pietermaritzburg is steeds bedreigings. Ook brand die veld te veel en indringerplante is ook 'n bedreiging.

Bronne[wysig | wysig bron]


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Moraea_hiemalis
4 views | Status: cached on August 07 2023 03:10:18
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF