From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Moraea kamiesensis | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Divisie: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | |
| Tribus: | |
| Genus: | |
| Spesie: | M. kamiesensis
|
| Binomiale naam | |
| Moraea kamiesensis Goldblatt, (1998)
| |
| Sinonieme | |
| |
Moraea kamiesensis is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel is van die Namakwaland renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Kamiesberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 150 km² en daar is drie subpopulasies. Die plant het 50% van sy habitat verloor die afgelope 50 jaar aan gewasverbouing, die proses hou steeds aan en word vererger deur oorbeweiding en vertrapping deur vee.