From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Moraea lilacina | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Divisie: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | |
| Tribus: | |
| Genus: | |
| Spesie: | M. lilacina
|
| Binomiale naam | |
| Moraea lilacina Goldblatt & J.C.Manning, (2002)
| |
Moraea lilacina is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Calitzdorp tot noord van die voorheuwels van die Langeberg en Outenikwaberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 50 km² en het habitat afgestaan aan gewasverbouing en indringerplante. Volstruisboerdery is tans ook 'n groot bedreiging.