From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Aasuintjie | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Divisie: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | |
| Tribus: | |
| Genus: | |
| Spesie: | M. lurida
|
| Binomiale naam | |
| Moraea lurida Ker Gawl., (1818)
| |
| Sinonieme | |
| |
Die aasuintjie (Moraea lurida) is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Kogelberg tot by Bredasdorp voor. Die plant blom net na 'n brand.