Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Moraea pyrophila

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Moraea pyrophila
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
M. pyrophila
Binomiale naam
Moraea pyrophila
Baker, (1998)
Sinonieme

Moraea pyrophila is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot by Bredasdorp voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 20 000 km² en blom egter net na dit gebrand het.

Bronne[wysig | wysig bron]


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Moraea_pyrophila
11 views | Status: cached on August 11 2023 22:21:01
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF