Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Mordegai

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Mordegai is ´n persoon wat in die boek Nehemia (Neh 7: 7) van die Ou Testament van die Bybel genoem word.

Hy is een van die name in die geslagslys van die persone wat saam met Serubbabel uit die ballingskap in Babel teruggekeer het.

Literatuur

[wysig | wysig bron]
  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Mordegai
11 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF