From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Moselle (57) | |
|---|---|
| Gewes | Grand Est |
| Prefektuur | Metz |
| Onderprefekture | Forbach Sarrebourg Sarreguemines Thionville |
| Bevolking | 1 045 066 inw. (2010) |
| Bevolkingsdigtheid | 168 inw./vk km |
| Oppervlakte | 6 216 vk km |
| Arrondissemente | 9 |
| Kantonne | 51 |
| Munisipaliteite | 730 |
| President van die Conseil général |
Patrick Weiten |
Moselle (57) is 'n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die rivier Moesel (Frans: Moselle). Sy prefektuur (hoofstad) is Metz. Moselle het 'n bevolking van ongeveer 1 045 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 6 216 km².
| Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |