Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Motor

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

'n Motor is 'n stuk gereedskap wat een of ander vorm energie omskep in meganiese energie. Die meeste motors werk in 'n draaibeweging, alhoewel lineêre motors ook algemeen is. Tipies word die woord enjin gebruik vir 'n motor wat 'n voertuig aandrywe.

'n Mercedes V6-enjin is 'n voorbeeld van 'n binnebrandenjin

Daar word gewoonlik onderskei tussen watter tipes drywing 'n motor of enjin gebruik. So kry ons:

Die 'stirling motor' en stoomenjin is voorbeelde van 'n buitebrandenjin.

Nog voorbeelde:

Soms word die woord motor gebruik as kort vir motorvoertuig, alhoewel lg. baie meer algemeen 'n "kar" genoem word.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Motor
12 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF