From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Mu (hoofletter Μ, kleinletter μ) is die twaalfde letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 40. Die Latynse M en die Cyrilliese М is van die Griekse mu afkomstig.