From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Muraltia lewisiae | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Rosids |
| Orde: | Fabales |
| Familie: | Polygalaceae |
| Genus: | Muraltia |
| Spesie: | M. lewisiae
|
| Binomiale naam | |
| Muraltia lewisiae Levyns, (1954)
| |
Muraltia lewisiae is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf Gansbaai tot by Potberg voor. Daar is twee subpopulasies wat deur indringerplante bedreig word. Die spesie is deel van die fynbos.