From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Mzamomhle | |
|---|---|
| Koördinate: 32°57′19″S 27°59′16″O / 32.9554°S 27.9877°O | |
| Land | |
| Provinsie | Oos-Kaap |
| Munisipaliteit | Buffalo City |
| Skakelkode | 043 |
Mzamomhle is 'n swart woongebied wes van Oos-Londen, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.