From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Nakajima C6N | |
|---|---|
| Tipe | Torpedobomwerper |
| Vervaardiger | Nakajima |
| Ontwerp deur | Yasuo Fukuda |
| Nooiensvlug | 15 May 1943 |
| Vrygestel | 1944 |
| Onttrek | 1945 |
| Hoofgebruiker | Japannese Vlootlugmag |
| Aantal gebou | 463 |
Die Nakajima C6N was 'n eenmotorige patrollievliegtuig wat deur die Japannese Keiserlike Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog.
| Item | Statistiek |
|---|---|
| Aantal motors | 1 |
| Tipe motor | Skroef |
| Vervaardiger | Nakajima Homare 21 stermotor |
| Kraglewering per motor | 1 990 perdekrag |
| Vlerkspan | 12,50 m |
| Lengte | 11,12 m |
| Hoogte | 3,96 m |
| Maks. opstygmassa | 5 260 kg |
| Maks. snelheid | 635 km/h op 6 000 m |
| Operasionele hoogte | 11 300 m |
| Togafstand | 4 595 km |
| Bewapening | Een 7,92 mm masjiengeweer agter in kajuit. |
| Bomvrag | Een torpedo. |